fOKKOL

FOR YOU

BRANDEWYN IN 'N DOOS. NOU BESKIKBAAR!

KEN JY fOKKOL?

ONS IS fOKKOL

fOKKOL het ontstaan in die Karoo, waar Johann, ons pa, altyd gesê het daar is fOKKOL vir dae – ons moet eerder fOKKOL aan mense verkoop. Uit daardie grappie is fOKKOL gebore. Ons broer, Divan, het die maatskappy as student in Potchefstroom begin. Kort daarna het ons suster, Zelise, wat vandag ons CEO is, die handelsmerk na die volgende vlak geneem tot waar ons vandag is. Van dag een af het ons pa net twee reëls gehad: Geniet dit. Maak 'n verskil. Dis presies waarna ons elke dag streef.