KIDS KOUSE SONNEBLOM

R200,00

FREE Gym handdoek saam elke Unbounded Collection item. 948/1000 oor

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Is jy ‘n sonneblomkind? Dan is die sokkies perfek vir jou. Ons sokkies is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.