fokkol in your cart!
T-SHIRT DAMES – GRYS – FANCY
Original price was: R350,00.R280,00Current price is: R280,00.
Om fancy te wees vat nie baie nie, net een van die Fancy as fOKKOL t-shirts. En jy is gereed vir ‘n kuier aand of ete saam die skoonouers (nie as jy hul vir die eerste keer gaan ontmoet nie!).
Tapered dames cut
Additional information
| SIZE | XS, S, M, L, XL, 2XL |
|---|








