fOKKOL 3 JAAR PREMIUM BRANDEWYN NIP 200ML

R100,00

NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.

Vadersdag cutoff is 14 Junie. As jy dit gemis het kan ons fOKKOL belowe dat jou order betyds gaan wees. Jy kan altyd jou eie courier stuur of kom shop in ons winkel in Benoni🤘🏼  
Ons fOKKOL Brandewyn is ‘n 3 Jaar Premium blend met ‘n smooth feel op die keel. Die suiker kontent is verminder vir die minder soet smaak, slegs heerlikheid.
Die Brandewyn kan saam Coke geniet word soos enige man dit sal ken, maar vir iets uniek veral vir die dames, gooi dit saam enige druif produk vir ‘n sagter of spritzer drankie. Jy sal stom geslaan word met die vuurwerke wanneer jy proe hoe om Brandewyn met ‘n unieke mengsel te drink.
Hier maak ons drinkers, eerlike drinkers, want van nou af kan jy sê, “Ek het fOKKOL gedrink!”