R400,00–R450,00Price range: R400,00 through R450,00
NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18
Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.
Vadersdag cutoff is 14 Junie. As jy dit gemis het kan ons fOKKOL belowe dat jou order betyds gaan wees. Jy kan altyd jou eie courier stuur of kom shop in ons winkel in Benoni🤘🏼
Dis Official, fOKKOL se Official T is nou die nuwe favourite! Kies jou design kleur wat die lekkerste by jou pas en maak jou dag officially helderder met fOKKOL! Unisex t-shirt – fit lekker vir mans en comfy vir die girls.