KOUSE – fOKKOL GROEN (ONE SIZE FITS ALL)

R220,00

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Daar staan fOKKOL orals… Ons sokkies is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.

 

Sizes

8-12

Only 16 left in stock