“Zippo Rock n Roll – Purple” has been added to your basket. View basket
KIDS KOUSE KAKTUS
R200,00
ONS HOU BIETJIE FEES BY KKNK, ALLE ORDERS WORD DIE 10DE APRIL UITGESTUUR.
Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.
‘n Kaktus is net ‘n baie aggressiewe komkommer! Ons sokkies is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voelasof daar fOKKOL aan jou voete is.