fokkol in your cart!
KIDS KOUSE – SONNEBLOM
Original price was: R200,00.R160,00Current price is: R160,00.
Is jy ‘n sonneblomkind? Dan is die sokkies perfek vir jou. Ons sokkies is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.
In stock






