Leather Patch Beanie – Black

R250,00

ONS KANTORE IS GESLUIT VANAF DIE 25STE JUNIE TOT DIE 2DE JULIE. ONS HOU BIETJIE FEES BY DIE KIRKWOOD WILDSFEES, ALLE ORDERS WORD DIE 3DE JULIE UITGESTUUR.

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Jy kan enige bad hairday met ons beanies wegsteek! Kry fOKKOl koud die winter, bederf jouself met een van ons Leather Patch beanies.

Additional information

Weight100 kg