-20%

KOUSE – MULTICOLOUR F (ONE SIZE FITS ALL)

Original price was: R220,00.Current price is: R176,00.

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Hulle is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.

In stock