Theuns Jordaan Signed Cap (LIMITED EDITION)

R1000,00

ONS HOU BIETJIE FEES BY DIE GARDEN ROUTE EXPO, ALLE ORDERS WORD DIE 5DE MEI UITGESTUUR.

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

LIMITED EDITION Theuns Jordaan Cap met Theuns Jordaan se handtekening. Daar is slegs net ‘n paar van die caps oor! Die fondse gaan aan die Kanker navorsing. Ons is hier om ‘n verskil te maak, jy kan ook!