Sale

KOUSE – TIE DYE

Original price was: R220,00.Current price is: R190,00.

NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.

Vadersdag cutoff is 14 Junie. As jy dit gemis het kan ons fOKKOL belowe dat jou order betyds gaan wees. Jy kan altyd jou eie courier stuur of kom shop in ons winkel in Benoni🤘🏼  

Is jy ‘n free soul? ‘n Happy go lucky persoon? Dan is ons Tie Dye sokkies vir jou. Hulle is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.

 

Sizes

4-7

8-12