TOPLESS CAP – LIME

R150,00

NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Of jy nou hou van draf of maak of jy hou van draf, die topless caps is goed gepas vir die aktiewe lewe of aktief besig om fOKKOL te doen. Die cap het ‘n sweetvang band voor aan die binne kant en ‘n rekbare band agter.

In stock