ONS HOU BIETJIE FEES BY DIE GARDEN ROUTE EXPO, ALLE ORDERS WORD DIE 5DE MEI UITGESTUUR.
Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.
Of jy nou hou van draf of maak of jy hou van draf, die topless caps is goed gepas vir die aktiewe lewe of aktief besig om fOKKOL te doen. Die cap het ‘n sweetvang band voor aan die binne kant en ‘n rekbare band agter.