KOUSE BEERPONG (8-12)

R220,00

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Orders bo R1500 kry 'n FREE Top Range hoed! gaan kies jou hoed in CArt!

Is jy ‘n Beerpong champ of hardloop jy heeltyd rond om die balletjie te vang? Maak nie saak of jy die wenner of die dronk verloorder is nie, hierdie sokkies pas enige voet. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.

 

Size 8-12