KOUSE KAKTUS

R220,00

ONS KANTORE IS GESLUIT VANAF DIE 25STE JUNIE TOT DIE 2DE JULIE. ONS HOU BIETJIE FEES BY DIE KIRKWOOD WILDSFEES, ALLE ORDERS WORD DIE 3DE JULIE UITGESTUUR.

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

‘n Kaktus is net ‘n baie aggressiewe komkommer! Ons sokkies is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voelasof daar fOKKOL aan jou voete is.

 

Sizes

4-7

8-12