Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.
Vadersdag cutoff is 14 Junie. As jy dit gemis het kan ons fOKKOL belowe dat jou order betyds gaan wees. Jy kan altyd jou eie courier stuur of kom shop in ons winkel in Benoni🤘🏼
Om fancy te wees vat nie baie nie net een van die Fancy as fOKKOL tshirts en jy is gereed vir ‘n kuier aand of ete saam die skoonouers (nie as jy hul vir die eerste keer gaan ontmoet nie!) Unisex t-shirt – fit lekker vir mans en comfy vir die girls.