fokkol in your cart!
KOUSE – TIE DYE
Original price was: R220,00.R176,00Current price is: R176,00.
Is jy ‘n free soul? ‘n Happy go lucky persoon? Dan is ons Tie Dye sokkies vir jou. Hulle is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.
Sizes
4-7
8-12







