fokkol in your cart!
fOKKOL 3 JAAR PREMIUM BRANDEWYN 750ML MET BRANDEWYN SAK
From R450,00
Ons fOKKOL Brandewyn is ‘n 3 Jaar Premium blend met ‘n smooth feel op die keel. Die suiker kontent is verminder vir die minder soet smaak, slegs heerlikheid.
Die Brandewyn kan saam Coke geniet word soos enige man dit sal ken, maar vir iets uniek veral vir die dames, gooi dit saam enige druif produk vir ‘n sagter of spritzer drankie. Jy sal stom geslaan word met die vuurwerke wanneer jy proe hoe om Brandewyn met ‘n unieke mengsel te drink.
Hier maak ons drinkers, eerlike drinkers, want van nou af kan jy sê, “Ek het fOKKOL gedrink!”
R350 per bottel + R30 vir polystyrene packaging + R100 vir sak
VERPAKKING REEDS INGESLUIT.
BRANDEWYN

fOKKOL 3 JAAR PREMIUM BRANDEWYN 750ML
In stock
BRANDEWYN SAK

BRANDEWYN SAK
Only 6 left in stock
Additional information
| Weight | 0,750 kg |
|---|










