KOUSE PASTEL TIE DYE

R220,00

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

fOKKOL WORRIES —- NET GOOD VIBES. Ons sokkies is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.

 

Sizes

4-7

8-12