Sale

KOUSE – SPACE

Original price was: R220,00.Current price is: R176,00.

Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae. 

 

Kort jy bietjie SPACE of verdwaal jy daagliks na n ander wereld?  Dan is ons space sokkies net vir jou. Hulle is gemaklik. Stylvol. Uniek. Hierdie perfekte gebreide kous word gemaak uit PolyLon36 Fiber. Ons sokkies laat dit voel asof daar fOKKOL aan jou voete is.

 

Sizes

4-7

8-12