Alle orders na 22 Desember sal 5 Januarie 2026 gestuur word. fOKKOL maak gebruik van eksterne couriers, ons het geen beheer oor courier delays nie. Geen refunds as gevolg van courier delays
Order Production: 1-3 business days. Courier neem gewoonlik 3-5 werskdae.
Vang die son jou oë of wil jy net cool lyk in fOKKOL? Dan is ons nuwe trucker caps vir jou.