
DRINK JY FOKKOL?
ONS MAAK DRINKERS, EERLIKE DRINKERS!
DIT PROE SOOS NOG!
Was jy al genoeg in die moeilikheid wanneer jy vir jou vrou moet erken hoeveel doppe jy al gedrink het? Nou kan jy vir haar sê jy het heel aand fOKKOL gedrink – en jy kom in géén moeilikheid nie, want dit is die absolute waarheid!
Ons brandewyn is ’n super smooth, 3 jaar premium brandewyn, gebore, gedistil en gebottel hier in Suid-Afrika. Hy loop mooi saam met ’n Coke, maar vir die dames wat dink brandewyn is ’n “manly” drink – class hom op met ’n Grapetizer. Jy sal sien, dit vat jou reguit na ’n ander dimensie! Dit proe soos nog!
Ons is pret, spontaan en “unapologetically” reguit. Ons sal jou sommer sê wanneer jy ons brandewyn drink, kan jy trots vir jou vriende (en jou vrou) sê:
“Ek het fOKKOL die hele nag gedrink!”
In sy kern gaan fOKKOL oor vreugde, goeie vibes, en die bou van ’n gemeenskap wat pret omhels. Die wêreld kort meer daarvan. En meer mense soos jy.
Stuur jou navraag/query vir een van ons pre-launch bottels of ’n kas van 6 na orders@fokkol.co.za. Ons bied vinnige courier aan – sodat jy nie te lank fOKKOL het om te drink nie!